Onder leiding van Dominique Smith, ‘n plaasnooi in murg en been , het die besigheid ontstaan met die hooffokus op betroubare en koste-effektiewe landbou-insette en vervoer.
Vandag is Maizefield Lime & Logistics ‘n toegewyde span wat ‘n werklike verskil in die landboubedryf maak.